Get Adobe Flash player
Gebruiker Beoordeling: / 2
SlegsteBeste 

 


 

 

Die 1ste maand van 2013 is verby en daar was 17 plaasaanvalle waartydens 8 mense reeds dood is!

In Gauteng was daar 8 aanvalle en 5 mense is vermoor. In die Vrystaat was daar 6 aanvalle en 3 mense is dood. Daar was 2 aanvalle in die Oos-Transvaal en een in Natal.

Dit is bykans dubbel die hoeveelheid plaasaanvalle in Januarie 2012 en die hoogste getal plaasaanvalle en moorde in so 'n kort tydperk sedert 2005!

In die 1ste 29 dae van Januarie wat daar 27 aanvalle op ons mense waarvan ek kennis dra. 15 is Vermoor en 13 mense is in die hospitaal. 2 van hierdie mense is verlam. In 3 gevalle is vroue verkrag. 15 Van die slagoffers - aangerand of vermoor - was bejaardes.

Dit was inderdaad vir ons 'n bittere maand! Mag dit in die 11 maande van 2013 wat voor ons lê beter gaan met ons mense. Ek bid dat God veral oor ons bejaardes sal waak en dat ons sal besef dat dit uiters belangrik is om beter na ons veiligheid om te sien!

 

 


 

 Die kom van facebook af

Swart verdagte dood geskiet reg oorkant my tanie se huis, 2 verdagtes het in die huis in gebreek, ou oom was vas gemaak in die kamer en ou tanie het gehardloop in die selfde kamer wa die oom vas gemaak was, sy het die deur toe probeer hou en die oom het op n manier los gekom en die boef reg deur die kamer deur geskiet in die bors, boef het uit beweeg en is dood verklaar bo op die hekkie van die perseel.

74671 524910580876389 1039278079 n484745 524424630924984 1729725049 n


 

Plaasmoorde: Minister se stilswye grens aan aandadigheid

Deur Nico Strydom op 16 Januarie 2013

  •  Monument Plaasmoorde-320x165

Die burgerregte-organisasie AfriForum het die minister van polisie, Nathi Mthethwa, vandag daarvan beskuldig dat sy stilswye oor plaasmoorde aan aandadigheid grens.

AfriForum se uitlatings kom nadat nog ? bejaarde egpaar (albei tussen 70 en 75 jaar) se lyke Dinsdagoggend op hul plaas in die Vrystaat ontdek is. Die liggaam van die man is op die vloer in die egpaar se plaaswinkel gevind en die vrou se liggaam is in die vrieskas gekry. “Die minister se stilswye oor die vlaag van plaasmoorde wat die land getref het, is ? absolute skande,” het Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum gesê. “Indien die minister ernstig oor die beskerming van Suid-Afrikaners was, sou hy jare gelede reeds plaasmoorde tot ? prioriteitsmisdaad verklaar het.” Roets het bygevoeg dat AfriForum nie net sy veldtog teen plaasmoorde vanjaar aktief sal voortsit nie, maar dat die organisasie die veldtog sal verskerp.

AfriForum het verlede week ? klag by die Openbare Beskermer ingedien oor Mthethwa se onverantwoordelike hantering van die plaasmoordkrisis. Die klag is op aanvraag beskikbaar.

Gepubliseer in Hoofnuus, Nuus, Suid-Afrika

 


 

 

 

 


 

 

 


 

 


 

 


 


LADYSMITH: BELLS HOUR! Polisieman betrap huisbreker in Lyallstraat - word aangeval en met mes gesteek, maar slaag daarin om sy vuurwapen uit te pluk en rower dood te skiet.
KEMPTONPARK: 'n Vrou van Glen Marais is brutaal met 'n panga aangerand buite haar kantoor in Wesstraat. Sy het ernstige kapwonde opgedoen en dokters het dit geheg met 47 steke. Sy is buite gevaar.
BRAKPAN: Man van Leachville deur vier kapers aangeval en geskiet Vrydagaand. Hy is in 'n stabiele toestand.
BEDFORDVIEW: Bejaarde van 79 verkrag en beroof deur gewapende aanvaller in Mockestraat, Kruinhof.
ALBERTON MALL: Twaalf gewapendes val Alberton Mall binne en beroof drie besighede (eergister): Three businesses were robbed during the heist, Springbok Pharmacy, Wimpy and Biltong Den. According to sources within the Police the amount of suspects could have been as many as twelve.
KLERKSDORP/POTCHEFSTROOM: Aanvallers wat 'n huisbewoner in Klerksdorp met 'n mes gesteek het is na 'n wilde jaagtog in Potchefstroom vasgekeer gisteroggend.
POTCHEFSTROOM: Prof Jan Visagie en sy dogter Marilette aangeval in Bizetlaan, Vanderhoffpark - beide het meswonde in die arms opgedoen maar is verder ongedeerd.
VENTERSTAD: PLAASAANVAL: Aanvaller pleeg selfmoord: South Africa: 91-year-old Venterstad farmer Badie Badenhorst survives second farm attack with bad brusing and head injuries: his attacker, local odd-jobs worker Olie Abrams, then phones SAPS, confesses to his crime, and shoots himself dead with Mr Badenhorst's stolen .22 revolver.
GROOTBRAK: A 65-year-old woman was found murdered on her farm in Great Brak, near Mossel Bay. Police found the body of Ria Mills on Saturday night while responding to a call from friends she was supposed to meet for dinner.
CENTURION: GP Bezuidenhout - hy bly in n kompleks in Hennops park Centurion. Hy is vasgemaak en tv, rekenaars, telefone en veel meer ander goed is gesteel en hulle het sy voertuig gevat.
HOEDSPRUIT: Hein Groenewoud - 4 Gewapende swartes het ons 2 sekuriteitwagte

 


 

BARBARE DIE VOLK LUISTER NOG NIE
VOORVALLE 14 - 28 SEPTEMBER 2012:
KRUGERSDORP: 4-jarigte dogtertjie gemolesteer en die SAPD wat weier om dit te ondersoek.
BRONKHORSTSPRUIT: Jong meisie verkrag en aangerand: Cornell du Plessis rapporteer: My stiefsussie, Debbie Jansen van Vuuren, 20 jaar oud, Bronkhorstspruit, is gisteraand erg aangerand en verkrag deur twee swartes.
BLOEMFONTEIN: Willie Booysen (60), wat ’n onderneming in Wes-Burgerstraat besit waar werknemers met fietse uitgaan en roomys teen ’n kommissie verkoop, was gister ná sy ontbering die afgelope Vrydag weer op die been. Een van die steekwonde in sy nek het rakelings sy hoofslagaar gemis. Hy is ook drie keer in die skouer en skrams bo sy linkeroog raakgesteek.
STANDERTON: Polisiebeamptes staan en lag toe taxi oor wit vrou se been ry: Buks Viljoen skryf - Jenny Classen (58) se enkel is gebreek en sy het ’n wond agter haar kop waar dit die pad getref het toe die taxi haar omgestamp het.
BRAKPAN: Egpaar in Railwaystraat oorrompel deur gewapendes, vasgebind en aangerand. Geen ernstige beserings.
YEOVILLE: Ou ANC-verraaier Andries Nel se sak gesteel: Adjunk-minister van Justisie, Andries Nel, se eiendom gesteel uit geparkeerde motor op hoek van Rockey- en Raymondstrate.
SOMERSET WES: Gewapendes val gesin aan: Ontvang van Marius Rossouw
Ella Burger se man was eergisteraand vanaf 'n brandstof vulstasie in Somerset Wes agtervolg. Toe sy hek agter hom begin toegaan, jaag 3 swart rowers met vuurwapens deur die hek met hul ligte af (nag). Hou hom, sy vrou en kinders (5 en 9 jaar) aan met vuurwapens.
PORT ELIZABETH: 'n Lid rapporteer dat 'n man wat sy ken gister aangeval is. Is uit sy bakkie gepluk en erg aangerand. met toue vasgebind en met mes gedreig. al sy besittings gevat.
NEDERLANDERS van NAG Voorpost betoog teen Mandela-beeld.

RUSTENBURG: Die voormalige hekkieskampioen Karen Wilkinson (nou Harmse) is Vrydagaand in die skouer geskiet en erg aangerand tydens ’n plaasaanval naby Rustenburg.
DEWETSDORP: Lue Kruger (69) en haar eggenoot van 47 jaar, Kosie (71), Vrydagnag op hul plaas Vlakstryd in die Dewetsdorp-distrik aangerand, beroof en met hondekettings vasgebind.
BRITS: Ex-world heavyweight champion Corrie Sanders died while shielding his daughter during a robbery at a restaurant in Brits on Saturday.
GOEIE NUUS by die slegte: Rudo Wessels - Dankie Heer my Ma se hart is besig om te herstel. Sy was 7 keer met hoëvolt emoboliseerders in haar nek en sy geskok, 14 brandwonde en nerf-af geskop en geslaan en gesleep! My pa se lewe is gespaar, nadat hulle sy are in die nek wou afsteek.
MIDDELBURG, OOS TRANSVAAL: Bertus Pelser - 'n klomp HTS kinders ernstig beseer nadat n dronk swartman in hulle vasgejaag het , hy het uitgeklim , gekyk en toe probeer wegjaag . Een van die seuns het ernstige kopbeserings opgedoen.
KOMMETJIE: Boere speel klaar met aanvallers: BELLS HOUR! Theo Pienaar
Vanaand is ek n trotse boer. Vandag het ek n oproep ontvang van n man wie se ouers besig was om geroof te word in kommetjie, kaapstad. Ons het daarheen gejaag en die twee het uitgehardloop en die berg in gevlug. Ons is met n Landrover die berg op en binne minute het ons een donner gevang.
SCOTTSVILLE, PIETERMARITZBURG: Susan le Roux in haar huis in Connaughtstraat vermoor.
NELSPRUIT: Skrywer Chris Barnard (73), eggenote van filmmaker Katinka Heyns, gisteraand in sy huis oorval en vasgebind. Hy het geweier om hospitaal toe te gaan. Die aanvallers het met Barnard se Isuzu-bakkie gevlug.
MIDDELBURG: VERMOORDE UITGEKEN: Die bejaarde wat Dinsdagoggend in sy huis met ’n mes doodgesteek is, is uitgeken as Johannes Jakobus (Jan) du Toit. Mnr. Du Toit was 67 jaar oud.
LADYSMITH: BELLS HOUR! Polisieman betrap huisbreker in Lyallstraat - word aangeval en met mes gesteek, maar slaag daarin om sy vuurwapen uit te pluk en rower dood te skiet.
KEMPTONPARK: 'n Vrou van Glen Marais is brutaal met 'n panga aangerand buite haar kantoor in Wesstraat. Sy het ernstige kapwonde opgedoen en dokters het dit geheg met 47 steke. Sy is buite gevaar.
BRAKPAN: Man van Leachville deur vier kapers aangeval en geskiet Vrydagaand. Hy is in 'n stabiele toestand.
BEDFORDVIEW: Bejaarde van 79 verkrag en beroof deur gewapende aanvaller in Mockestraat, Kruinhof.
ALBERTON MALL: Twaalf gewapendes val Alberton Mall binne en beroof drie besighede (eergister): Three businesses were robbed during the heist, Springbok Pharmacy, Wimpy and Biltong Den. According to sources within the Police the amount of suspects could have been as many as twelve.
KLERKSDORP/POTCHEFSTROOM: Aanvallers wat 'n huisbewoner in Klerksdorp met 'n mes gesteek het is na 'n wilde jaagtog in Potchefstroom vasgekeer gisteroggend.
POTCHEFSTROOM: Prof Jan Visagie en sy dogter Marilette aangeval in Bizetlaan, Vanderhoffpark - beide het meswonde in die arms opgedoen maar is verder ongedeerd.
VENTERSTAD: PLAASAANVAL: Aanvaller pleeg selfmoord: South Africa: 91-year-old Venterstad farmer Badie Badenhorst survives second farm attack with bad brusing and head injuries: his attacker, local odd-jobs worker Olie Abrams, then phones SAPS, confesses to his crime, and shoots himself dead with Mr Badenhorst's stolen .22 revolver.
GROOTBRAK: A 65-year-old woman was found murdered on her farm in Great Brak, near Mossel Bay. Police found the body of Ria Mills on Saturday night while responding to a call from friends she was supposed to meet for dinner.
CENTURION: GP Bezuidenhout - hy bly in n kompleks in Hennops park Centurion. Hy is vasgemaak en tv, rekenaars, telefone en veel meer ander goed is gesteel en hulle het sy voertuig gevat.
HOEDSPRUIT: Hein Groenewoud - 4 Gewapende swartes het ons 2 sekuriteitwagte gisteraand net na 12 oorrompel en die kantoor op ons lodge oopgebreek!!!Hulle het ons bestuureres se klein kluis en nog 2 ander klein kluise waarin die staff se tips was uit die muur gebreek!!!Daar was ongeveer R10 000 in tips!!Hulle het daarna ons wagte gedwing om die kluise so ongeveer 10km te dra tot by hoofpad.
MULDERSDRIFT: Inbrake in Muldersdrif het in ‘n skietery met die polisie ontaard en tot die inhegtenisname van drie vermeende rowers gelei.

 

 


 

 

KRAAIFONTEIN: Wit vrou gearresteer omdat sy haarself verdedig: Rosemary Peake 57 arrested in Kraaifontein for 'pointing weapon ' at ten coloured men who threatened her.
RUSTENBURG: Die voormalige hekkieskampioen Karen Wilkinson (nou Harmse) is Vrydagaand in die skouer geskiet en erg aangerand tydens ’n plaasaanval naby Rustenburg.
DEWETSDORP: Lue Kruger (69) en haar eggenoot van 47 jaar, Kosie (71), Vrydagnag op hul plaas Vlakstryd in die Dewetsdorp-distrik aangerand, beroof en met hondekettings vasgebind.
BRITS: Ex-world heavyweight champion Corrie Sanders died while shielding his daughter during a robbery at a restaurant in Brits on Saturday.
GOEIE NUUS by die slegte: Rudo Wessels - Dankie Heer my Ma se hart is besig om te herstel. Sy was 7 keer met hoëvolt emoboliseerders in haar nek en sy geskok, 14 brandwonde en nerf-af geskop en geslaan en gesleep! My pa se lewe is gespaar, nadat hulle sy are in die nek wou afsteek.
MIDDELBURG, OOS TRANSVAAL: Bertus Pelser - 'n klomp HTS kinders ernstig beseer nadat n dronk swartman in hulle vasgejaag het , hy het uitgeklim , gekyk en toe probeer wegjaag . Een van die seuns het ernstige kopbeserings opgedoen.
KOMMETJIE: Boere speel klaar met aanvallers: BELLS HOUR! Theo Pienaar
Vanaand is ek n trotse boer. Vandag het ek n oproep ontvang van n man wie se ouers besig was om geroof te word in kommetjie, kaapstad. Ons het daarheen gejaag en die twee het uitgehardloop en die berg in gevlug. Ons is met n Landrover die berg op en binne minute het ons een donner gevang.
SCOTTSVILLE, PIETERMARITZBURG: Susan le Roux in haar huis in Connaughtstraat vermoor.
NELSPRUIT: Skrywer Chris Barnard (73), eggenote van filmmaker Katinka Heyns, gisteraand in sy huis oorval en vasgebind. Hy het geweier om hospitaal toe te gaan. Die aanvallers het met Barnard se Isuzu-bakkie gevlug.
MIDDELBURG: VERMOORDE UITGEKEN: Die bejaarde wat Dinsdagoggend in sy huis met ’n mes doodgesteek is, is uitgeken as Johannes Jakobus (Jan) du Toit. Mnr. Du Toit was 67 jaar

 

 


 

 

LADYSMITH: BELLS HOUR! Polisieman betrap huisbreker in Lyallstraat - word aangeval en met mes gesteek, maar slaag daarin om sy vuurwapen uit te pluk en rower dood te skiet.
KEMPTONPARK: 'n Vrou van Glen Marais is brutaal met 'n panga aangerand buite haar kantoor in Wesstraat. Sy het ernstige kapwonde opgedoen en dokters het dit geheg met 47 steke. Sy is buite gevaar.
BRAKPAN: Man van Leachville deur vier kapers aangeval en geskiet Vrydagaand. Hy is in 'n stabiele toestand.
BEDFORDVIEW: Bejaarde van 79 verkrag en beroof deur gewapende aanvaller in Mockestraat, Kruinhof.
ALBERTON MALL: Twaalf gewapendes val Alberton Mall binne en beroof drie besighede (eergister): Three businesses were robbed during the heist, Springbok Pharmacy, Wimpy and Biltong Den. According to sources within the Police the amount of suspects could have been as many as twelve.
KLERKSDORP/POTCHEFSTROOM: Aanvallers wat 'n huisbewoner in Klerksdorp met 'n mes gesteek het is na 'n wilde jaagtog in Potchefstroom vasgekeer gisteroggend.
POTCHEFSTROOM: Prof Jan Visagie en sy dogter Marilette aangeval in Bizetlaan, Vanderhoffpark - beide het meswonde in die arms opgedoen maar is verder ongedeerd.
VENTERSTAD: PLAASAANVAL: Aanvaller pleeg selfmoord: South Africa: 91-year-old Venterstad farmer Badie Badenhorst survives second farm attack with bad brusing and head injuries: his attacker, local odd-jobs worker Olie Abrams, then phones SAPS, confesses to his crime, and shoots himself dead with Mr Badenhorst's stolen .22 revolver.
GROOTBRAK: A 65-year-old woman was found murdered on her farm in Great Brak, near Mossel Bay. Police found the body of Ria Mills on Saturday night while responding to a call from friends she was supposed to meet for dinner.
CENTURION: GP Bezuidenhout - hy bly in n kompleks in Hennops park Centurion. Hy is vasgemaak en tv, rekenaars, telefone en veel meer ander goed is gesteel en hulle het sy voertuig gevat.
HOEDSPRUIT: Hein Groenewoud - 4 Gewapende swartes het ons 2 sekuriteitwagte

------------------------------------------------------------------------------------------

 

'n Mens merk nêrens van die volgende gebeure in die media of TV nie. Skokkend !!!

 

Hierdie inligting word gereeld verkry vanaf goedgesinde polisielede landwyd.

 

> Bejaarde boer Louis Steyn aangeval en met mes gesteek.
>
> Annetjie Madden is in haar winkel vermoor. Sy is glo met 'n mes in die hart gesteek ná 'n kort stoeiery met die aanvallers.
>
> ’n 33-jarige vrou van die dorp is gister doodgesteek nadat rowers haar ontvoer het en geld drie keer deur die dag uit haar bankrekening onttrek is.
>
> Wouter de Bruyn (46), wat vroeër vandeesmaand in sy motorhuis in Rooihuiskraal, Centurion, doodgeskiet is.
>
> n Man (54) is in ’n ernstige toestand in ’n Rustenburgse hospitaal opgeneem nadat hy eergisteraand op ’n hoewe buite Mooinooi twee keer geskiet is.
>
> My neef Gert Uys is vandag vermoor in Vryheid omgewing. Hulle het hom geskiet en met sy bakkie weggejaag!
>
> Wil net noem dat ek gehoor het van 'n aanval op 'n ou tannie van Ventersdorp gister. Sy lewe nog. Haar probeer verwurg en ook haar keel probeer sny.

> Sy tienjarige seun moes toekyk hoe twee aanvallers sers. Bruwer Smit, alombekend as Smittie, van die Lyttelton-polisiekantoor naby die Zandfontein-begraafplaas, doodskiet.
>
> ’n Betraande Jan Muller (58) het gister vertel hoe sy oudste dogter tydens ’n aanval op hul hoewe in Mnandi, suid van Centurion, vermoor is. Arina Muller (29) se laaste woorde was: “Mamma, help my.” Toe skiet die rowers.
>
> Die vrou van ‘n skoolhoof is vermoor in Ugie in die Oos-Kaap. Minstens twee mense het by die paartjie se huis in Pleinstraat ingebreek en beide die hoof van die Ugie-laerskool, Christof Gouws, en sy 62-jarige vrou, Helena, gesteek.
>
> Oom Willie en Tant Siena Boshoff is van middag baie ernstig beseer in plaasaanval naby Ladysmith, Natal.
>
> Die bestuurder van Spar in Jukskeipark, Johannesburg, is die naweek tydens ‘n gewapende rooftog doodgeskiet.
>
> Henna Smith, Citrusdal, murdered.
>
> Antonio Guerra, Brakpan, murdered.
>
> Vanessa Stafleu, Randfontein, murdered execution-style.
>
> Gerhard Fourie died after being in a coma since a vicious attack in April.
>
> A Martens, Groblersdal, survives vicious attack.

 


> Frikkie Rautenbach, 96, Bothaville, viciously attacked and robbed.
>
> Johan Meyer, Bloemfontein survives severe bludgeoning in vicious panga-attack.
>
> Susan van Biljon, Heilbron, survives vicious attack.
>
> 10 May - Family Magee attacked. An infant was viciously attacked and struck against the head by a stone. Fortunately all survived the attack.
>
> On 11 May a white man shot and killed close to the East Rand Mall. No newspaper reports on this event.
>
> On 11 May a vicious attack on Stephen Coetzee, a motorbike enthusiast, shot and killed in Amanzimtoti.
>
> A vicious attack and shooting of a woman on Saturday 12 May during a house burglary in Odendaalsrus. Left for dead, she is recovering in hospital.
>
> Strumpher family attacked on their farm.
>
> On a farm between Zeerust en Lichtenburg, an elderly couple survives an attack.
>
> On a plot in Hoewes, Kemptonpark an elderly woman's face was badly maimed by an attacker by stabbing her repeatedly on the arms, hands and in the face, though she managed to close the security gate.
>
> David Kruger, a retired policeman from Alberton shot after apparently leaving the house during the night.
>
> Frans Day, a mechanic, murdered in his house in Navalsig, Bloemfontein, by means of pangas. His wife and daughters who were forced into a cupboard could hear him being murdered. This was the 7th family that were attacked in this manner in Bloemfontein.
>
> Wiaan Botes, a 5-month old baby and his elderly day-care mother brutally murdered in Delmas.
>
> A farmer of Wakkerstroom, Hendrik Davel, held hostage after refusing permission for a black woman from Johannesburg to be buried on his farm. Sakkie, his brother, was disarmed and his firearm used to viciously attack the two men.
>
> The SA Police announced that a gang named 666-Gang targeting young girls – some as young as 9 years, to work as sex-slaves. This gang is very active in the Orange Free State. Occultism, drugs and sex plays an important role in this gang's activities.
>
> Johan van der Merwe of Heilbron in the Orange Free State was attacked at 8:30 in the evening and several shots fired at him. He survived the attack unscathed after he successfully managed to call for help.
>
> A 33-year old woman, Igna Nortje, from the town of Middelburg died after a brutal knife attack when she was kidnapped and the robbers had drawn money from her bank account on three separate occassions that day.
>
> An elderly woman, Julie Crouse, was brutally attacked on Friday night and repeatedly burnt with an electric iron on the stomach and scalded with boiling water before being strangulated. She owned a liquor store. The robbers fled with her cash, but left other items of value.
>
> A gang of black men that purposely caused accidents on the N4 highway, raping, torturing and then robbing their victims were caught and taken in custody.
>
> Neels van Rooyen was critically injured and in a serious condition in hospital after an attack by 5 robbers (terrorists) on his farm just outside Rustenburg. His dogs were poisoned, and as he went outside to investigate, he was shot.
>
> A Truck driver had to flee for his life outside Vosloorus on the East Rand after his vehicle was torched and the contents plundered. Residents from the nearby Somalia township barred the roads with burning tyres and a torched Toyota Tazz.
>
> Neels Maritz, 60, from Levubu (Northern Transvaal) was attacked by his own workers after an argument between him and one of his employees. A number of his employees hid behind a vehicle and brutally attacked him when he approached. He miraculously survived the attack.
>
> Oom Andre v Rensburg van Unitaspark hoewes, Vereeniging, is Vrydagoggend aangeval deur 3 swartes. Die honde is vergiftig, hulle het die diefwering afgehaal en by 'n venster ingekom.Hulle is reguit na sy kamer en het hom met 'n haelgeweer geskiet.
>
> George Schoeman is gister aangeval met n pik deur een van sy werkers, sy skedel is gekraak en hy kry vandag 'n brein operasie.
>
> Martin Pelser (37) en sy swanger vrou, wat glo ? tweeling verwag, is Dinsdagaand op hul kleinhoewe in Nelspruit oorval en erg aangerand. Die vrou is herhaaldelik met ? skokstok op haar maag geskok en Martin met ? haelgeweer se agterkant geslaan.
>
> Johan van Rensburg (77), wat op die plaas Cosmopolite doodgeskiet is, word dieselfde dag op die dorp begrawe.
>
> ZINA ROTHERHAM, vrou van die radio-omroeper Paul Rotherham is gister twee maal geskiet deur haar motor se voorruit by die Marlboro Gautreinstasie.
>
> A Cape Town woman has allegedly been raped by a homeless man to whom she had just given a meal.
>
> Die verdagte het ’n vrou (21) Vrydag na bewering op ’n plaas net buite die dorp oorval, aangerand en verkrag terwyl sy die oggend gaan draf het.
>
> 'n Jong blanke man en sy vriendin by 'n huis wat hul huur op 'n plaas tussen Burgersfort en Steelpoort ( Olifantspoortjie) oorval deur drie gewapende swart mans terwyl hul besig was om te braai.
>
> Skok van plaasaanval te veel vir tannie Petie Bouwer (88). Sy is in die Mediclinic oorlede nadat haar toestand ernstig verswak het na 'n plaasaanval op die plaas Syferfontein, Potchefstroom.
>
> KURUMAN:  John Arthur (At) Fraser (56), eergisteraand in sy huis doodgeskiet en sy vrou, Maryna Fraser (54), ernstig in die skouer gewond in ’n rooftog.
>
> ANDRE KRUGER (42) wat Vrydagaand vermis geraak het se lyk is in die swart woonbuurt Mamelodi gevind en sy motor opgespoor in Marble Hall.
>
> Carel Su-lize Pelser  -  Ek & my man was Saterdagoggend 3am aangehou deur 2 swart mans, met 'n geweer.
>
> Wessel Lourens (72), ’n boer in die distrik, is gisteraand op die plaas Vinknes verskeie kere met ’n mes in die gesig en arm gesteek toe hy en ander boere gaan ondersoek instel het omdat hulle vermoed het ’n inbreker is in die huis.
>
> OOM HANNES STRYDOM (91) OORLEDE na trauma van aanval.
>
> Mariette Kohrs vind haar seun (8) huilend in haar motor nadat sy gou na die SA Inkomstediens-gebou was. Hy was met 'n vuurwapen aangehou en 'n draagbare Playstation en selfoon is geroof.
>
> Ons baie goeie vriende, die wonderlikste familie, se oupa is vanoggend wreed vermoor in sy huis in Carletonville.
>
> Man vermoor in Genl Albertstraat deur gewapende aanvallers. Huishulp het gehelp om die gesin vas te bind nadat sy die aanvallers in die huis laat inkom het.
>
> 73-Jarige tannie vertel van haar vyf ure van hel terwyl sy verkrag en aangerand word.
>
> Elmarie Faber (54) aangerand tydens aanval.
>
> Naakte lyk van blanke man langs hoofweg gevind met sy hande vasgebind. Bevestig deur SAPD.
>
> Dis baie hartseer van Oom Kempen Hugo van CLOCOLAN se afsterwe vandag, nadat hy verlede week oor sy kop geslaan is, terwyl hulle by die see was.
>
> Geskokte gesin vind hulle siek moeder se lyk in hospitaalgang in 'n plastieksak.
>
> My kleinboet is aangerand deur 'n klomp van sy Mozambiekse werkers. Hulle het hom met stompe geslaan en beide sy bene gebreek, sowel as sy arm.
>
> Anet Knoetze (64) met mes doodgesteek in haar huis: Knoetze (64) is deur haar man, Johan (66), ’n plaaslike prediker, tuis dood aangetref.
>
> POTCHEFSTROOM: PLAASAANVAL: Dom aanvallers dwing bejaarde egpaar om vir hulle 'n tjek uit te skryf toe daar nie geld in die huis is nie.
>
> Man vermoor in Richmond kzn. Geskiet en bakkie gevat op 'n plaas net buite Richmond.
>
> Daar was so rukkie terug 'n plaasaanval op 'n bejaarde boer en sy vrou buite Ventersdorp. Die oom is vermoor en ons weet nog nie in watter toestand die tannie is nie.
>
> Karen Goosen (44) veg om haar lewe na sinnelose, barbaarse aanval deur twee swartes.
>
> Oom Jurie Barnard (82) en tannie Anna (80) aangeval, aangerand en met warm strykyster gebrand. Aanvallers eis die R300 kerkbydrae in 'n koevert en sê: "Ek is die Here; ek is die Here".
>
> LUCAS HOLTZHAUSEN in koma met breinskade na barbaarse aanval deur drie swartes in Umbilostraat.
>
> Sewentigjarige boer van die Jansenville-omgewing is dood en sy vrou ernstig beseer in 'n plaasaanval verlede nag.
>
> A woman has been shot on the farm Witklip near Hartbeesfontein in a farm attack.
>
> Dame wat vanoggend op Hartbeesfontein geskiet is, is mev Ronel van Eyk. Geskiet deur 3 swartes in die wang, bors en arm. Oppad hospitaal toe oorlede.
>
> A woman who was attacked by a trio of robbers minutes after dropping her son off at school tried calling for help but was unable to speak on the phone after they shot her in the face.
>
> Vrystaat polisiewoordvoerder Martin Xuma sê die 61-jarige boer is Maandag ongeveer 17:30 in sy huis deur twee onbekende mans ingewag, vasgebind en herhaaldelik met 'n voorwerp geslaan.
>
> Vrou (31) Sondagoggend deur tuinwerker met hamer doodgeslaan in Hurleyvale - haar man (30) kritiek in hospitaal. Die voorval is bevestig deur SAPD.
>
> Amerikaanse plaasbestuurder met pangas aangeval: Allen Rodgers (61) is per ambulans na die Mediclinic-hospitaal in Bloemfontein geneem met skeur- en steekwonde ná die aanval Maandagaand op die plaas Geluk.
>
> MISGUND: Jan Olivier aangeval op sy plaas Mooirivier. Met stokke geslaan en in plas bloed op stoep gekry deur sy werkers.
>
> 4 Plaasaanvallers gistermiddag gearresteer in Groblersdal omgewing na 'n plaasaanval op mnr George Mills gisteroggend 1-uur.
>
> ’n Steeds geskokte Craig Koles­ky (37), bekende Kaapse branderry-fotograaf, het gister gesê drie aanvallers het sy vriendin en haar ma, asook hul twee maande oue baba, Vrydagnag in Oranjezicht oorval.
>
> Elzien-Lolette van der Merwe (51) het gistermiddag baie broos gelyk ná haar noue ontkoming gisteroggend. Van der Merwe, ’n gesondheidskonsultant en sakevrou, sê sy is kort ná 04:00 aangeval.
>
> Petrus Vermeulen  -  My suster en swaer is gisteraand naby Kimberley op n plot deur 3 "swartes" (laat ek dit nou maar mooi stel) met wapens aangehou.
>
> Drie verdagtes wat op ‘n plaas langs die N12, 10 km noord van die stad, toegeslaan het, is steeds op vrye voet.
>
> Man is gisteraand met pangas en klippe vermoor!
>
> 'n Bejaarde man is vermoor toe hy twee onbekende mans gevra het om hom te help om veldplante in die Aquapark-ruigtes buite dié Oos-Kaapse dorp te gaan versamel.
>
> ’n PA van Bloemfontein is in die hoësorg-eenheid in ’n hospitaal in die stad nadat hy deur huisrowers geskiet is toe hy sy tienerdogter te hulp gesnel het.
>
> “Ek het myself daarop begin voorberei dat ek verkrag gaan word. Ek het gedink dis hoe dit voel net voor jy doodgaan.” Só het Marlene Roode, ’n fotograaf van Centurion, gesê.
>
> Die rowers wat ’n gesin dié naweek in hul plaashuis oorval en vasgebind het, het die gesin bedank vir hul “samewerking” voordat hulle weg is.
>
> WILROPARK:  63-jarige man Maandagoggend wreed aangeval met ysterpyp en skêr. Kritieke toestand in hospitaal.
>
> BEDFORDVIEW: Bejaarde vrou (75) vasgebind en beroof in Harmelia Uitbr I. Rowers ontlas daarna op haar meubels en vloere deur die huis.
>
> PIETERSBURG: Paartjie, wreed aangeval met hamer, is steeds kritiek alhoewel die man sy bewussyn herwin het.The 31-year-old man who was attacked with a hammer in the early morning hours last Wednesday is still in the intensive care unit at the Pietersburg Provincial Hospital.
>
> ‘n Seun van Caledon het sy ouers se lewens gered toe hy ‘n gewapende inbreker wat die gesin aangeval het, doodgeskiet het.
>
> An elderly couple were found murdered in their Croydon home earlier today. Mr Leon (71) and Mrs Marié (69) Sim were found by their domestic worker at the house in Steel Road. Mr Sim’s body was found by the gate while his wife’s was found in the house.
>
> Ses lieflingperde van ’n gesin van Muldersdrift aan die Wes-Rand het Sondag in die vroeë oggendure lewend in hul stalle verbrand in wat vermoedelik ’n wraakaanval was.
>
> Man probeer kind in Voortrekkerweg steel:
> Die blou kolle en skraapmerke op Damian Swanepoel se lyfie is 'n aaklige herinnering aan die angsvolle oomblikke wat hy en sy ma, Mercia Eloff, deurgemaak het.
>
> Moord op huisbewoner bevestig. Saterdagoogend is 'n 40-jarige man met 'n skêr doodgeskteek en sy vrou beseer tydens 'n aanval.
>
> Vrydag se aanvalle op 2 plase naby Despatch, niemand is beseer nie. 1 aanval by slaghuis by Perseverance tussen Despatch en Swartkops, en ander een naby Despach-afdraai op ou pad van Despatch en Uitenhage.
>
> CLOCOLAN: Boervrou Isabel Hugo (67) steeds in koma nadat oproeriges haar met klip teen kop gooi.
>
> ALBERTON: Bejaarde tannie van 80 in haar huis oorval in Petersfieldweg, Raceview, met haar huiswerker se hulp.
>
> LILYFONTEIN: PLAASAANVAL: Boer gewond in maag en nek tydens aanval vroeg vanoggend.
>
> BUFFALO CITY: Old man has just been badly attacked in his home in Cambridge Garcia street by robber.
>
> Tiaan Jacobs is vanoggend 04h00 in Nelspruit gekaap. Hy is steeds soek.

 


> SPRINGS: DinsdagMiddag in SelectionPark, Springs Johannesburg, is Mev RONEL LAMPRECHT aangeval deur drie gewapende Rowers.
>
> EDENVALE, LINKSFIELDWEG: Vrou in haar twintigs gisteraand by haar werkplek verkrag deur twee aanvallers:
>
> CANAL WALK, KAAPSTAD: Olwyn Cowley (24) wat vermis was na hy sy motor wou gaan verkoop (dmv Gumtree), is vermoor gevind.
>
> PLAASMOORD OP DIE HEKPOORT PAD. Man in sy vyftigs is op sy plaas aangeval en toe van die brug af gegooi.
>
> BALFOUR: Jong vrou van Balfour Mpumalanga die week aangeval en beroof. 2 Swartmans het haar met messe aangeval en 14 keer gesteek. Haar 6 jarige seun het braaf probeer om die aanvallers van haar weg te kry.
>
> My meisiekind, Annelize vanaand in haar huis oorval deur swarte.
>
> AMANZIMTOTI: Verwagtende vrou spring aanvaller met hamer naelskraap vry: A pregnant women was almost attacked by a hammer-wielding house robber at Michelle Flats in Kingsway Road.
>
> ALBERTON: 'n Inkopieganger is gisteraand in die Checkers deur twaalf gewapende rowers geskiet.
>
> ‘n Man het Woensdagoggend vroeg tydens ‘n rooftog in sy huis in Brits, in Noordwes, gesterf, het die provinsie se polisie gesê.
>
> Drie jong swart mans het Alpha kafee, in Ooseiende Rustenburg, probeer roof gisteroggend. Een rower is deur die eienaar, Paul, geskiet maar het weggekom.
>
> ’n Gr. 8-leerling aan die Hoërskool Monument in Krugersdorp is dood en haar pa en suster gewond toe die gesin op hul hoewe in Muldersdrift aangeval is.
>
> Die 66-jarige man wat eergisteroggend op sy hoewe by Brits deur vier rowers oorval is, het “soos ’n besetene baklei” om sy vrou te beskerm voordat hy met een van sy eie grawe doodgeslaan is.
>
> HERMANUS: Juliet Haw (43) van Voëlklip is Woensdag in haar huis aangeval, vasgebind en vermoor. Haar pa het op haar lyk afgekom in Derdestraat, om 15:35.

 

 

 

 

------------------------------------------------------------------------------------------

Aanvalle net Laaste 13 dae

Only in the last 13 days!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

*WARBURTON/ LOTHAIR: Tony Mason aangeval. Ernstig aangerand.
*KLERKSDORP/ HARTBEESFONTEIN: Hendrien Johnstone De Lange doodgeskiet tydens ‘n plaasaanval.
*JANSENVILLE: Owen Charles, ‘n Sewentigjarige boer van die Jansenville-omgewing is dood en sy vrou ernstig beseer in ‘n plaasaanval.
*AMANZIMTOTI: Lucas Holtzhausen in ‘n koma met breinskade na barbaarse aanval deur drie swartes in Umbilo straat.
*POTCHEFSTROOM: PLAASAANVAL: Oom Jurie Barnard (82) en tannie Anna (80) aangeval, aangerand en met warm strykyster gebrand.
*RHODESFIELD,KEMPTONPARK: Karen Goosen (44) veg om haar lewe na sinnelose, barbaarse aanval deur twee swartes:
*SABIE: Mavis Koekemoer van Lewis gister oorval en in pikdonker stoorkamer toegesluit.
*RICHMOND: MAN DOODGESKIET: Man vermoor in Richmond KZN. geskiet en bakkie gevat het op n plaas net buite Richmond gebly.
*SMITHFIELD: BOER AANGEVAL: Johan Neethling (56), ‘n boer van Smithfield, is gisteraand beseer toe hy glo vier mans in n verdagte Toyota Corolla met ‘n Noord-Kaapse registrasienommer op ‘n grondpad in die omgewing van sy plaas voorgekeer het.
*ODENDAALSRUS: Anet Knoetze (64) met mes doodgesteek in haar huis.
*BRONKHORSTSPRUIT: My kleinboet is aangerand deur ‘n klomp van sy Mosambiekse werkers. Hulle het hom met stompe geslaan en beide sy bene gebreek, sowel as sy arm. Hy het inwendige en kopbeserings opgedoen en is tans bewusteloos in ‘n hospital.
*CLOCOLAN: Oom Kempen Hugo oorlede na aanval.
*LINKSFIELD: Erhard Enslin, 27, is laas Vrydag is in Linksfield vermoor gevind.
*WITBANK: 73-jarige tannie vertel van haar vyf ure van hel terwyl sy verkrag en aangerand word.
*WITBANK: Plaasaanval: Elmarie Faber (54) aangerand tydens aanval: Die merke om me. Elmarie Faber se gewrigte, is ‘n onaangename herinnering aan die oggend toe sy deur gewapende mans by haar plaashuis oorval en vasgebind is.
*SUNWOODPARK: ‘n Afgetrede, welaf man deur 3 swartes aangeval. Hul het hom doodgesteek met messe nege uur die oggend in sy huis, selfoon en skootrekenaar gesteel.
*AMANZIMTOTI: Malcolm Murray aangeval deur gewapendes by burgersentrum: “Amanzimtoti man was attacked and brutally beaten with a gun at the civic centre”
LADYBRAND: Allen Rodgers, `n Amerikaanse plaasbestuurder in die Ladybrand distrik, is per ambulans met kap wonde en snye na die MediClinic in Bloemfontein gejaag nadat hy vroegaand op die plaas Geluk met kapmesse aangeval is. Rodgers (61) is deur drie mans aangeval en het kap wonde aan sy kop, snye aan sy hande en kneusings opgedoen. Hy is ingewag nadat hulle eers sy vriendin, Mandy, oorval en vasgebind het.
HARTBEESFONTEIN: Ronel van Eyk (46) is by haar plaashek doodgeskiet minute nadat sy haar seun Freddie (9) by die skool afgelaai het. Die rowers het haar oorval toe sy uit haar Toyota Condor klim om die plaashek oop te maak. Die rowers het Van Eyk verskeie kere geskiet, onder meer in die gesig. Jurie Fourie, eienaar van die buurplaas, het vertel hy was besig met ontbyt in sy dorpshuis toe sy selfoon 08:00 lui. Dit was Ronel, sy het net geroggel. Ek het teruggebel toe die selfoon afgaan. Ronel het opgetel en weer net geroggel. Fourie en `n vriend, Sarel van Biljon, het hulle na die plaas gehaas. Daar het hulle Van Eyk nog lewend by die plaashek aangetref. Hulle het `n dokter, die polisie en ambulans ontbied. Van Eyk het kort voordat sy beswyk het, beduie daar was drie moordenaars.
OOS – TVL.: `n Boer wat `n hofinterdik bekom het, dat `n sekere pad nie gebruik mag word nie, op swartes afgekom wat die hofbevel geïgnoreer het. Hy het gestop om met hulle hieroor te praat, waarna jeugdiges [ongeveer 10 tussen die ouderdom van 15 – 21] op hom afgestorm, op die grond neer gegooi, en hom in die gesig met klippe begin slaan het! Net voor die boer uit sy bakkie geklim het om met hulle te praat het hy vir van sy werkers per radio laat weet van die situasie. Dit het egter sy lewe gered, want op die oomblik toe hulle sy keel met `n mes wou sny het hulp gearriveer. Volgens gerugte was die swart polisie wat opgedaag het absoluut antagonisties teenoor die bebloede boer en het eerder met die jeugdiges gestaan en gesels?
ESTON KZN: Aug 9 2012 – Morné Vorster writes: “my good friend Robbie Anderson’s body was found next to the road in Eston KZN. Murdered. He was shot for what? Because he lives on a farm and works hard, who knows. He ran the sawmill in Richmond for his father Malcolm Anderson, the owner of the Minerva Private Game Reserve and Museum in Byrne. Robbie lived on a farm just outside Eston. Absolutely shocked that such a good person has to be murdered in such a gruesome manner. ”
KEMPTON PARK: August 9 2012 Karen Joost’s face beaten to a pulp: nose torn off by two black males: Stephen Barnard writes: Karen Jooste 44 is fighting for her life in ICU at the moment. She was viciously attacked on her porch while waiting for her lift to work yesterday morning around 7am in Rhodesfield, Kempton Park.
BLOEMFONTEIN: Aug 3 2012 – Volksblad journalist Andre Damons writes that Afrikaner toolmaker Johannes Ludewikus Wiesner, 45, was found bludgeoned to death with a hammer in his department.
HURLYVALE: The Edenvale SAPS confirmed that a woman was beaten to death in her home in Hurlyvale yesterday. “The woman, in her 20s, was attacked with a hammer and died at the scene due to her injuries. Her husband was also stabbed. He was taken to hospital,” Lt Col Roberts said.
BUTTERWORTH: ’n Priester van Butterworth se twee kinders het hul pa se lyk in ‘n plas bloed gevind, het die Oos-Kaapse polisie gesê. Hy sê die 46-jarige priester van die gebied se Anglikaanse kerk, het veelvuldige wonde gehad. Die polisie vermoed ‘n skerp voorwerp is gebruik om die man dood te steek. Die motief is nog onbekend, aangesien sy besittings nog in die huis was.
KROONSTAD: – ’n Voormalige landdros van die dorp moes ure van hel hier saam met verskeie inbrekers in haar huis deurbring terwyl sy deur een van hulle aangehou, herhaaldelik aangerand en gewurg is terwyl die ander haar huis gestroop het. Jolene Tredoux (46) is deur haar aanvallers in die huis toegesluit toe hulle daar weg is. Erg beseer en geskok moes sy ’n vensterruit breek en na buite om hulp roep. Bure het haar te hulp gesnel.
EDENVALE: ? Bejaarde vrou van Edenvale is Donderdag dood nadat rowers haar met ? stomp voorwerp oor die kop geslaan het.
Dankie aan almal wat Inligting deurstuur, innige simpatie teenoor die naasbestaandes en geliefdes.

-

-

 

Lede Teken In

Onthou my